05 12 2012 NUUS VOLKSBLAD Emeliene Titus(15) was skottelgoed terwyl kleinsus, Talitha Titus(7) kyk in haar ouma, Anna Titus(69) se huis in Groot Mier. Sedert 1976 kan die inwoners van Mier in die Kalahari, TV sowel as radio opvang sonder die nodigheid van n satelietskottel. Foto: CONRAD BORNMAN/FOTO24 Storie: Pieter Steyn